Pebble Fountain
Self sorg Akkommodasie Eenhede
Pebble Fountain Selfsorg Akkommodasie geleë in Fichardtpark Bloemfontein, is maklik bereikbaar vanaf die N1
Pebble Fountain bied gerieflike, veilige akkommodasie in ‘n netjiese woonbuurt.
Ideaal vir die reisiger wat wil oornag of diegene wat vir ‘n langer tydperk van ons gasvryheid gebruik wil maak. Ons bied spesiale tariewe indien u langer as 7 nagte oorbly.
From R325 per person sharing
Akkommodasie
Met Private Tuin
Our units each have their own homely character with a welcoming touch, you may never want to leave..
Kontak Ons
Bespreking of Kwotasie
Kontak ons gerus vir enige navrae of kwotasie vir 'n bespreking.