Guest Reviews

"My stay at Pebble Fountain (Bloemfontein)

My stay at Pebble Fountain (Bloemfontein) has been a comfortable experience. 'n Private en lieflike plek vir 'n hele familie. Ek sal definitief weer terugkom en ander mense van die plek laat weet. The stay has been so enjoyable, peaceful and restful.

-Dora 5/4/2016

" Ons hondjie kon vrylik rond beweeg. Wat 'n ervaring "

Die netjieste plek waar ons nog gebly het. Alles was perfek. Sal nooit weer êrens anders bly wanneer ons Bloemfontein toe kom nie. Baie dankie dat julle dit vir ons so aangenaam gemaak het. Ons hondjie kon vrylik rond beweeg. Wat 'n ervaring.

-Erna Bosman & Japie.

" Julle plekkie is pragtig "

More:
Baie Dankie - Julle plekkie is pragtig. Ons sal beslis weer gebruik maak hiervan. Nogmaals baie dankie.

- Paulette Potgieter

" So pragtig en smaakvol "

Wat 'n leiflike plekkie! So pragtig en smaakvol. Baie dankie Melody, ek sal altyd weer terugkom as ek weer nodig het. Ek vat 'n kaartjie en beveel julle aan vir almal. Groete

- Rene Esterhuizen

" We had a wonderful stay "

We had a wonderful stay at Pebble Fountain Cottage. The facilities are modern and clean. The cottage contains everything one would need for a pleasant and comfortable stay away from home. We will definitely make use of this facility again should we need to stay over in Bloemfontein. Thank you for your hospitality.

-Kind regards
Terrance and Marti Will

" Very pleasant stay - great for dogs

We had a great stay at Pebble Fountain, it was clean and bright and had everything we needed. Big outdoor fenced in space for our dogs to run around in. The owner was very accommodating and met us at the property when we arrived

-Wendy Poulton

" Great overnight stay "

Had a fantastic overnight stay at Pebble Fountain with our 2 year old and baby. The place is very well equipped and immaculately clean. The fans and aircon were much appreciated after a day in the hot car. Tea, coffee and rusks were also provided.

-Kerryn Laver

" Great hospitality "

Hi, We would just like to thank you, for your hospitality. It was really nice to stay here, place is nice and cozy. We will definitely come again.

-James Majola

" Stunning "

Jo thank you for the lovely stay. This place is really stunning. I felt right at home. Thank you

-Natasha van Wyk

" Ons het tuis gevoel en die plek was baie netjies en skoon. "

Die veiligheid het ons ook opgeval. Ek en my kleinseun het vir hom 'n woonstel gaan soek om vanaf Januarie te huur. Ons moes een nag oorbly en het baie tuis en veilig gevoel. Ons het ook 'n plekkie naby sy werk gekry en die rit was baie suksesvol.

-Joyce Fouche

" Lovely little cottage. "

We will definitely recommend it.

-Petro Teessen

" Beste verblyf "

Pebble Fountain
Dit is die beste verblyf wat ek nog gehad het. Alles was perfek netjies en skoon en die koffie, beskuit en ontbytgraankos ideal vir 'n ornag verblyf. Die plek is so goed ingerig dat 'n mens vir 'n lang periode daar kan bly. Die privaat tuin is ideaal vir ons hondjie wat na hartelus kon rond beweeg. Sal dit oral aanbeveel. Wanneer ons weer Bloemfontein toe kom sal ons verseker weer daar gaan oornag. Baie dankie aan die eienaar vir die baie moeite.

-Erna Bosman my man Japie en Odie die hondjie.

" Great find! "

Great find! Lovely accommodation at very reasonable rates. Exceptionally clean. Warm welcome from owner. Quiet neighbourhood. Will definitely be back.

-Beverley Davis

" Relaxing stay at Pebble Fountain "

Relaxing stay at Pebble Fountain My husband and I stayed at Pebble Fountain, Bloemfontein. Our host Joe greeted us upon our arrival. The self-catering flat-let is very neat and well equipped. We will definitely stay there again.

-Amelda Austin

afristay.com